Ezekiel 12:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle sal weet dat Ek die HERE is, wanneer Ek hulle onder die nasies verstrooi en hulle in die lande verstrooi.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die dag wanneer Ek hulle tussen die nasies en oor baie lande verstrooi, sal hulle weet dat Ek die Here is.
Afrikaans 1933/1953 Dan sal hulle weet dat Ek die HERE is, as Ek hulle onder die nasies versprei en hulle in die lande verstrooi;
Afrikaans 1983 Wanneer Ek hulle uitmekaargejaag het onder die nasies in en hulle oor baie lande verstrooi het, sal hulle besef dat Ek die Here is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle sal besef dat Ek die Here is wanneer Ek hulle versprei onder die nasies, hulle verstrooi in ander lande.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle sal weet dat Ek die Here is wanneer Ek hulle na al die kante toe jaag tussen die volke in, wanneer Ek hulle oral in ander lande laat woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En wanneer hulle in ’n ver en vreemde land sit, sal hulle weet en erken dat Ek die Here is.