Ezekiel 11:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle was bang vir die swaard; en Ek sal 'n swaard oor julle bring, spreek die HERE HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle is bang vir oorlog, en dis oorlog wat Ek oor julle gaan bring, sê die oppermagtige Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle is bevrees vir die swaard, maar die swaard sal Ek oor julle bring, spreek die Here HERE. |
| Afrikaans 1983 | Julle is bang vir die swaard, en die swaard sal Ek oor julle bring,” sê die Here my God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Swaard, dit vrees julle; 'n swaard sal Ek dan oor julle bring,” is die uitspraak van my Heer, die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle was bang vir oorlog, en nou sal Ek oorlog oor julle bring.” Dit het die Here gesê, Hy wat Here is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle sal die grootste oorlog sien waarvoor julle nog altyd bang was,” sê die Here die God van Esegiël. |