Ezekiel 11:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle het julle gesneuweldes vermenigvuldig in hierdie stad, en julle het die strate daarvan gevul met gesneuweldes. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle het aangehou om mense te vermoor sodat julle strate vol lyke is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle het die wat deur julle verslaan is, in hierdie stad vermenigvuldig, en julle het sy strate vol gemaak met die wat verslaan is. |
| Afrikaans 1983 | Julle het baie mense in hierdie stad vermoor, julle het sy strate vol lyke gemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle het baie mense in hierdie stad laat sneuwel; julle het sy strate vol gesneuweldes gemaak.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle het baie mense in hierdie stad vermoor, julle het die strate vol lyke gemaak.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle het aangehou moord pleeg totdat die strate van Jerusalem vol lyke lê. |