Ezekiel 11:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het ek aan hulle oor die gevangenes gespreek al die dinge wat die HERE my laat sien het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En ek het die ballinge alles vertel wat die Here vir my gewys het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ek het aan die ballinge verkondig al die woorde van die HERE wat Hy my laat sien het. |
| Afrikaans 1983 | Ek het alles wat die Here my laat sien het, vir die ballinge vertel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en ek het aan die ballinge al die woorde van die Here meegedeel wat Hy my in die visioen laat ervaar het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het toe vir die Judeërs in Babel alles vertel wat die Here vir my gewys het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het vir my mense wat in die vreemde land gevangenes was, alles vertel wat die Here my gewys het. |