Ezekiel 11:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die heerlikheid van die HERE het uit die middel van die stad opgegaan en gaan staan op die berg wat aan die oostekant van die stad is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het die heerlikheid van die Here uit die stad opgestyg en bokant die berg aan die oostekant van die stad gaan staan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die heerlikheid van die HERE het opgestyg uit die stad uit weg en het gaan staan op die berg wat oos van die stad lê. |
| Afrikaans 1983 | Die magtige teenwoordigheid van die Here het uit die stad uit opgestyg en op die berg oos van die stad gaan staan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die heerlikheid van die Here het uit die stad uit opgegaan en tot stilstand gekom bo die berg wat oos van die stad is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die lig wat om die Here is, het in die lug opgegaan uit die stad en dit het bly staan op die berg oos van die stad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het die Here weggegaan uit die stad uit en bokant die berg aan die oostekant van die stad gaan staan. |