Ezekiel 11:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Hy vir my: Mensekind, dit is die manne wat onheil uitdink en goddelose raad gee in hierdie stad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Gees sê toe vir my: “Mensekind, dít is die mans wat bose planne uitdink en slegte advies in hierdie stad gee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Hy vir my: Mensekind, dit is die manne wat ongeregtigheid bedink en slegte raad gee in hierdie stad, |
| Afrikaans 1983 | Die Here het vir my gesê: “Mens, dit is die manne wat die sonde bedink en die slegte leiding in hierdie stad gee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here sê toe vir my: “Mensekind, dit is die manne wat onreg beplan en slegte advies gee in hierdie stad. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir my gesê: “Mens, hierdie manne is die manne wat verkeerde planne maak en wat vir die mense in hierdie stad sê watter slegte dinge hulle moet doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê die Here vir my: “Mens, hierdie mans is verantwoordelik vir die slegte dade en die verkeerde raad wat deesdae so volop in Jerusalem voorkom. |