Ezekiel 11:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Weer het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het vir my gesê:
Afrikaans 1933/1953 Toe het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
Afrikaans 1983 Toe kom die woord van die Here tot my:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die woord van die Here kom toe tot my:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe hoor ek die Here sê vir my:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het die Here weer met my gepraat: