Ezekiel 11:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle sal deur die swaard val; Ek sal jou oordeel in die grens van Israel; en julle sal weet dat Ek die HERE is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle sal al langs die grense van Israel uitgeroei word, en dan sal julle weet dat Ek die Here is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle sal deur die swaard val; by die grens van Israel sal Ek julle oordeel. En julle sal weet dat Ek die HERE is. |
| Afrikaans 1983 | Julle sal met die swaard doodgemaak word. Ek sal julle straf op die grense van Israel, en julle sal besef dat Ek die Here is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Deur die swaard sal julle val op die grondgebied van Israel. Ek sal julle oordeel, en julle sal besef dat Ek die Here is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle sal op die grens van die land Israel in die oorlog sterf. Ek sal julle straf, en julle sal weet dat Ek die Here is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle sal doodgemaak word die hele pad tot by die grense van julle land. Dan sal julle regtig weet dat Ek die Here is. |