Ezekiel 10:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe ek kyk, kyk na die vier wiele by die gérubs, een wiel by een gérub en 'n ander wiel by 'n ander gérub; en die voorkoms van die wiele was soos die kleur van 'n berielsteen.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sien toe dat daar langs elkeen van die gerubs ’n wiel is. Die wiele het soos edelstene geblink.
Afrikaans 1933/1953 Toe het ek gekyk -- en daar was vier wiele langs die g,rubs, telkens een wiel langs elke g,rub; en die voorkoms van die wiele was soos die van chrisoliet.
Afrikaans 1983 Ek het langs die gerubs vier wiele gesien, een langs elke gerub. Die voorkoms van die wiele was dié van edelstene.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe ek kyk, is daar vier wiele langs die gerubs, 'n wiel langs elke gerub! Die wiele het gelyk of hulle soos •chrisoliet-edelstene skitter.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe ek weer kyk, sien ek vier wiele langs die gerubs. Daar was 'n wiel langs elke gerub. Die wiele het gelyk soos chrisoliet-klip.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elkeen van die vier boodskappers of wesens het ook vier wiele langs hulle gehad. Hierdie wiele het geskitter, kompleet asof dit van glansende edelstene gemaak is.