Ezekiel 10:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar het in die gérubs die vorm van 'n man se hand onder hulle vlerke verskyn. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die gerubs het almal iets onder hulle vlerke gehad wat soos mense se hande gelyk het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar is aan die g,rubs gesien die vorm van 'n mens se hand onder hulle vlerke. |
| Afrikaans 1983 | Onder die vlerke van die gerubs het iets sigbaar geword; dit het gelyk soos menshande. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit het gelyk of die gerubs 'n vorm van mensehande onder hulle vlerke het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het onder die vlerke van die gerubs iets gesien. Dit het gelyk soos menshande. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al vier die wesens het iets onder hulle vlerke weggesteek gehad wat soos menslike hande gelyk het. |