Ezekiel 10:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die gérubs het aan die regterkant van die huis gestaan toe die man ingegaan het; en die wolk het die binneste voorhof gevul. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die gerubs het aan die suidekant van die tempel gestaan toe die man ingegaan het, en die wolk van heerlikheid het die hele voorhof gevul. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die g,rubs het aan die regterkant van die huis gestaan toe die man daar ingaan, en die wolk het die binneste voorhof gevul. |
| Afrikaans 1983 | Die gerubs het regs van die tempel gestaan toe die man daar aankom, en die wolk het die binneste voorhof gevul. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die gerubs het aan die regterkant in die •tempel gestaan toe die man daar ingaan, en die wolk het die binneste voorhof gevul. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die gerubs het suid van die tempel gestaan toe die man daar kom. 'n Wolk het die binneste oop stuk grond toegemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die wesens het aan die suidekant van die huis van die Here gestaan toe die man onder hulle wiele ingestap het. Dit het gelyk of ’n wolk die huis van die Here vul toe die Here daar verskyn het. |