Ezekiel 10:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Elkeen het vier gesigte elk gehad, en elkeen vier vlerke; en die gelykenis van die hande van 'n mens was onder hulle vlerke.
Afrikaans (NLV) 2011 want elkeen het vier gesigte en vier vlerke gehad, en iets wat soos mensehande gelyk het, was onder hulle vlerke.
Afrikaans 1933/1953 Elkeen het vier aangesigte en elkeen vier vlerke gehad; en iets in die vorm van mensehande was onder hulle vlerke.
Afrikaans 1983 Elkeen het vier gesigte en vier vlerke gehad, en onder hulle vlerke het dit gelyk of daar menshande is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elkeen het vier gesigte en vier vlerke gehad, en onder hulle vlerke was iets in die vorm van mensehande.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elke gerub het vier gesigte gehad en dit het gelyk of daar hande onder hulle vlerke is, hande soos 'n mens se hande.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) want elkeen van hulle het vier gesigte gehad en vier vlerke, en wat soos menslike hande gelyk het, was onder hulle vlerke versteek.