Ezekiel 10:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die heerlikheid van die HERE van die drumpel van die huis afgewyk en oor die gérubs gaan staan.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het die heerlikheid van die Here van die deur van die tempel af beweeg en oor die gerubs gehang.
Afrikaans 1933/1953 En die heerlikheid van die HERE het van die drumpel van die huis af weggetrek en bo die g,rubs gaan staan.
Afrikaans 1983 Die magtige teenwoordigheid van die Here het van die tempel se drumpel af beweeg en bokant die gerubs gaan staan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die heerlikheid van die Here het uitgekom van bo die drumpel van die tempel en bo die gerubs tot stilstand gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die lig wat om die Here is, het weggegaan van die drumpel van die tempel en dit het bokant die gerubs gebly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het toe self na die deur van sy huis toe gegaan, en van daar af het Hy na die sitplek bokant die boodskappers gegaan.