Ezekiel 10:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe hulle staan, staan hulle; en toe hulle opgehef is, het hulle hulself ook verhef, want die gees van die lewende wese was in hulle. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer die gerubs stilgestaan het, het die wiele ook gaan staan, want die gees van die lewende wesens was in die wiele. |
| Afrikaans 1933/1953 | As die bly staan, staan hulle; en as die opstyg, het hulle saam opgestyg; want die gees van die wese was in hulle. |
| Afrikaans 1983 | Wanneer die gerubs gestaan het, het die wiele gestaan, en wanneer die gerubs opgestyg het, het die wiele opgestyg, want die gees van die wesens was in die wiele. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer die gerubs stilstaan, het hulle stilgestaan, en wanneer die gerubs opstyg, het hulle saam opgestyg; want die gees van die wesens was in hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die gerubs gestaan het, dan het die wiele ook gestaan, en wanneer die gerubs in die lug opgegaan het, dan het die wiele ook opgegaan. Die gees van die diere was in die wiele. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En as die wesens tot stilstand kom, het die wiele ook stil gaan staan. Die Gees van die wesens was in die wiele. |