Ezekiel 10:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die gérubs is opgehef. Dit is die lewende wese wat ek by die Kebarrivier gesien het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die gerubs het opgestyg. Dit was dieselfde lewende wesens wat ek langs die Kebarrivier gesien het.
Afrikaans 1933/1953 En die g,rubs het opgestyg. Dit was die wese wat ek by die Kebarrivier gesien het.
Afrikaans 1983 Die gerubs het opgestyg. Dit was dieselfde wesens as wat ek by die Kebarrivier gesien het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die gerubs het opgestyg. Dit was die wesens wat ek reeds by die Kebarrivier gesien het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die gerubs het in die lug opgegaan. Dit was dieselfde diere wat ek by die Kebar-kanaal gesien het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het die wesens opgestyg. Dit was presies dieselfde beeld wat ek ook langs die Kebarrivier gesien het.