Ezekiel 10:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat die wiele betref, daar is voor my ore na hulle geroep, o wiel!
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het gehoor iemand praat daarvan as “wiele”.
Afrikaans 1933/1953 Aangaande die wiele, hulle is voor my ore die ratwerk genoem.
Afrikaans 1983 Iemand het vir my gesê dit is wiele.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat die wiele betref, hulle is, soos ek dit gehoor het, die wielstelsel genoem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het gehoor iemand sê dit is wiele.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het gehoor iemand verwys na die wiele as die “warrelende wiele”.