Exodus 9:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het vir Moses en Aäron gesê: Neem vir julle handevol as uit die oond, en laat Moses dit na die hemel uitgooi voor die oë van Farao. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het vir Moses en Aäron gesê: “Vat ’n paar hande vol roet uit ’n oond en laat Moses dit voor die farao in die lug uitstrooi. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het die HERE aan Moses en Aäron gesê: Neem julle twee hande vol roet uit die oond, en laat Moses dit na die hemel uitstrooi voor die oë van Farao; |
| Afrikaans 1983 | Daarna het die Here vir Moses en Aäron gesê: “Skep hande vol roet uit 'n oond en laat Moses dit voor die farao in die lug opgooi. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het vir Moses en Aäron gesê: “Neem vir julle dubbele hande vol roet uit 'n oond. Moses moet dit voor die oë van die farao in die lug opgooi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Moses en Aäron gesê: “Julle moet as uit 'n oond neem. Moses moet dit dan op in die lug gooi terwyl die farao kyk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het daarop vir Moses en Aäron beveel: “Gaan krap ’n paar hande vol roet uit ’n oond. Moses moet dit voor die farao in die lug uitstrooi. |