Exodus 9:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het 'n vasgestelde tyd vasgestel en gesê: Môre sal die HERE hierdie ding in die land doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het besluit dat Hy die epidemie net die volgende dag sal laat uitbreek in die land. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het 'n bepaalde tyd gestel en gesê: M“re sal die HERE dit doen in die land. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het 'n tyd vasgestel en Hy het gesê Hy sal dit die volgende dag in Egipte laat gebeur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het 'n vaste tyd bepaal en gesê: “Môre sal die Here dit in die land doen.” ’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het besluit wanneer dit moet gebeur en Hy het gesê Hy sal dit die volgende dag doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het hierdie keer self oor die tyd besluit wanneer dit sal gebeur. Dit sal môre gebeur.’” |