Exodus 9:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die koring en die rie is nie geslaan nie, want hulle was nie groot nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die koring en die hawer was darem nog veilig, want dit het nog nie opgekom nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die koring en die spelt was nie weggeslaan nie, want hulle is later. |
| Afrikaans 1983 | maar die koring en die sorghum is nie vernietig nie omdat dit later ryp word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die koring en die spelt was nie weggeslaan nie, omdat dit eers later opkom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar daar was nog koring en spelt, want dit word later ryp. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die koring en die hawer is darem nie vernietig nie omdat dit eers later moes opkom. |