Exodus 9:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar wat jou en jou dienaars betref, ek weet dat julle die HERE God nog nie sal vrees nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek weet egter dat jy en jou amptenare nog glad nie in die Here glo nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar wat u en u dienaars betref -- ek weet dat julle nog nie ontsag het vir die HERE God nie. |
| Afrikaans 1983 | Wat u en u amptenare betref, ek weet u het nog nie ontsag vir God, die Here, nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar wat u en u amptenare betref, ek weet dat u nog nie vir die Here God ontsag het nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar ek weet jy en jou amptenare is nog nie bang vir die Here God nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek besef egter baie duidelik dat u en u mense nog glad nie die nodige respek vir die Here God het nie.” |