Exodus 9:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Net in die land Gosen, waar die kinders van Israel was, was daar geen hael nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die enigste plek waar daar op daardie dag nie hael geval het nie, was in Gosen waar die Israeliete gebly het.
Afrikaans 1933/1953 Net in die land Gosen, waar die kinders van Israel was, was daar geen hael nie.
Afrikaans 1983 Net in die Gosenstreek, waar die Israeliete was, was daar nie hael nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Net in die Gosenstreek, waar die Israeliete was, het daar nie hael geval nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar in die land Gosen waar die Israeliete gewoon het, het dit nie gehael nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die enigste plek waar dit glad nie gehael het nie, was in Gosen waar die Israeliete gewoon het.