Exodus 9:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wat die woord van die HERE gevrees het onder die dienaars van Farao, het sy dienaars en sy vee na die huise laat vlug. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die amptenare van die farao wat hulle gesteur het aan wat die Here gesê het, het dadelik hulle vee en werkers na veiligheid gebring. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy wat die HERE se woord gevrees het onder die dienaars van Farao, het sy slawe en sy vee in die huise laat vlug; |
| Afrikaans 1983 | Die amptenare van die farao wat bang geword het toe hulle hoor wat die Here gesê het, het haastig hulle slawe en vee onder dak gebring, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van die farao se amptenare wat ontsag gehad het vir die woord van die Here, het hulle slawe en vee haastig na veiligheid gebring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die farao se amptenare wat geluister het na wat die Here gesê het, het hulle slawe en diere na die huise en die stalle gebring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense wat vir die farao gewerk het en wat hulle gesteur het aan wat die Here gesê het, het vinnig hulle werkers en hulle vee onderdak gekry. |