Exodus 9:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want as jy weier om hulle te laat gaan en hulle stilhou, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jy weier om hulle te laat gaan en aanhou om hulle terug te hou, |
| Afrikaans 1933/1953 | Want as jy weier om hulle te laat trek en hulle nog langer vashou, |
| Afrikaans 1983 | As jy weier om hulle te laat gaan en hulle bly vashou, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want as jy aanhou weier om hulle te laat gaan en jy hulle steeds terughou – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As hy die Israeliete nie laat gaan nie en as hy weer sê hulle moet hier bly, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy weier om hulle te laat gaan en aanhou om hulle terug te hou, |