Exodus 9:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verhef U Uself nog teen my volk, dat U hulle nie sal laat trek nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy hou aan om jouself belangriker te ag as my volk en te weier om hulle te laat gaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Versit jy jou nog teen my volk, dat jy hulle nie wil laat trek nie? |
| Afrikaans 1983 | Nog steeds hou jy jou groot teen my volk en laat jy hulle nie gaan nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy verhef jouself nog steeds teen my volk, deur hulle nie te laat gaan nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy dink jy regeer oor my volk en jy wil hulle nie laat gaan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy het mos aangehou om moedswillig met my volk te wees. Jy wou hulle nie laat gaan nie. |