Exodus 8:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Farao het ook in hierdie tyd sy hart verhard, en hy het die volk nie laat trek nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die farao het egter viervoet vasgesteek en geweier om die volk te laat gaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Farao het sy hart ook hierdie keer verhard en die volk nie laat trek nie. |
| Afrikaans 1983 | En tog het die farao ook hierdie keer onversetlik gebly en die volk nie laat gaan nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die farao was ook hierdie keer onversetlik, en het die volk nie laat gaan nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die farao was weer hardkoppig. Hy het nie die Israeliete laat gaan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die farao het egter weereens moedswillig geraak en sy woord verbreek. Hy het weer ’n keer geweier om die volk te laat gaan. |