Exodus 8:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die HERE het gedoen volgens die woord van Moses; en hy het die swerms vlieë van Farao, van sy dienaars en van sy volk verwyder; daar het nie een oorgebly nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het gemaak soos Moses gevra het. Hy het die vlieë van die farao, sy werkers en sy volk laat verdwyn. Daar het nie ’n enkele vlieg in Egipte oorgebly nie.
Afrikaans 1933/1953 En die HERE het gedoen volgens die woord van Moses: Hy het die steekvlieë van Farao, van sy dienaars en sy volk weggeneem. Daar het nie een oorgebly nie.
Afrikaans 1983 Die Here het toe gedoen wat Moses gevra het en die steekvlieë van die farao af laat padgee, en van sy amptenare en sy mense af. Daar het nie een oorgebly nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het toe volgens Moses se versoek opgetree: Die steekvlieë het van die farao, sy amptenare, en van sy volk af padgegee. Daar het nie een oorgebly nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het gedoen wat Moses gevra het. Hy het die steekvlieë weggevat van die farao, en ook van sy amptenare en van sy volk. Daar het nie een steekvlieg oorgebly nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het dan ook gemaak soos Moses belowe het: Hy het die vlieë van die farao en sy amptenare en sy volk af laat padgee. Daar het nie eens een oorgebly nie.