Exodus 8:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Moses het van Farao af weggegaan en die HERE gebid.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses is weg van die farao af. Hy het die Here gevra om die vlieë weg te vat.
Afrikaans 1933/1953 Toe het Moses van Farao af weggegaan en tot die HERE gebid.
Afrikaans 1983 Moses het weggegaan van die farao af en tot die Here gebid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het van die farao af weggegaan en by die Here gepleit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het weggegaan van die farao en hy het tot die Here gebid soos die farao gevra het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses is toe weg van die farao af en het tot die Here gebid om die vlieë weg te vat.