Exodus 8:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons sal drie dagreise na die woestyn gaan en aan die HERE onse God offer, soos Hy ons beveel het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons moet drie dae ver die woestyn in trek om daar vir die Here te offer. Dit is wat Hy gesê het ons moet doen.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat ons drie dagreise ver die woestyn intrek, dat ons aan die HERE onse God kan offer soos Hy ons sal beveel. |
| Afrikaans 1983 | Ons wil maar net drie dagreise ver die woestyn in gaan om aan ons God, die Here, te offer soos Hy ons beveel het.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons wil drie dagreise ver die woestyn ingaan om vir die Here ons God te offer, soos Hy vir ons sê.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons wil in die woestyn ingaan, so ver soos 'n mens in drie dae kan loop, en ons wil daar vir ons God die Here offers bring, soos Hy vir ons gesê het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gee eerder vir ons drie dae om in die woestyn in te gaan. Ons wil daar gaan offer vir die Here ons God, op die manier wat Hy vir ons voorgeskryf het.” |