Exodus 8:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal 'n skeiding maak tussen my volk en jou volk; môre sal hierdie teken wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal baie duidelik onderskei tussen my mense en jou mense. Hierdie teken gaan môre gebeur.’”
Afrikaans 1933/1953 En Ek sal 'n verlossing stel tussen my volk en jou volk. M“re sal hierdie teken plaasvind.
Afrikaans 1983 Ek neem mý volk in beskerming, joune nie. Net môre sal hierdie wonder gebeur.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal onderskeid maak tussen my volk en jou volk. Môre sal hierdie teken plaasvind.” ’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal my volk beskerm, maar Ek sal nie die Egiptenaars beskerm nie. Dit sal môre gebeur en dit sal bewys dat Ek die Here is.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal my mense anders behandel as jou mense. Hierdie ding sal môre gebeur.’”