Exodus 8:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as jy weier om hulle te laat gaan, kyk, Ek sal jou hele grondgebied met paddas slaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jy weier om dit te doen, moet jy nou mooi hoor: Ek sal hordes paddas oor jou hele land laat kom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as jy weier om hulle te laat trek, Kyk, dan sal Ek jou hele grondgebied met paddas teister, |
| Afrikaans 1983 | As jy weier om hulle te laat gaan, sal Ek jou hele gebied met 'n paddaplaag tref. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As jy bly weier om hulle te laat gaan – kyk, Ek gaan jou hele grondgebied met paddas tref. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy hulle nie laat gaan nie, dan sal Hy jou hele land straf en Hy sal die land vol paddas maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy weier om hulle te laat gaan, sal Ek paddas oor jou hele land laat kom. |