Exodus 8:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het hulle op hope versamel, en die land het gestink.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle is op hope bymekaargemaak en ’n doodsreuk het oor die land gehang.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het dit by hope bymekaargemaak, en die land het gestink.
Afrikaans 1983 Die mense het dit hope-hope bymekaargehark, en die land het daarvan gestink.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het dit op hope gegooi, en die land het gestink.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense het die paddas bymekaargemaak en alles opmekaar gegooi. Die land het gestink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense het hulle by die hope bymekaargemaak. ’n Doodsreuk het oor die hele land gehang.