Exodus 8:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê: Môre. En hy sê: Dit gaan volgens jou woord, sodat jy kan weet dat daar niemand is soos die HERE onse God nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Doen dit môre,” het die farao gesê. “Goed,” het Moses geantwoord, “ek sal so maak. U sal dan weet dat niemand met die Here, ons God, vergelyk kan word nie.
Afrikaans 1933/1953 En hy antwoord: Teen môre. Toe sê hy: Dit sal wees volgens u woord, dat u kan weet dat daar niemand is soos die HERE onse God nie.
Afrikaans 1983 En die farao antwoord: “Doen dit môre.” Toe sê Moses: “Goed, dan sal u besef dat daar geen god is soos ons God, die Here, nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het geantwoord: “Môre.” Toe sê Moses: “Dit sal wees soos u sê, sodat u kan weet dat daar niemand is soos die Here ons God nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die farao het gesê: “Môre.” Toe sê Moses: “Dit sal gebeur soos jy sê, sodat jy kan weet daar is nie nóg 'n god soos ons God, die Here, nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Môre sal vir my reg wees,” het hy geantwoord. Moses sê toe: “Goed, ek sal maak soos u vra. U sal dan besef dat daar niemand anders is soos die Here ons God nie.