Exodus 8:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het met Moses gespreek: Gaan na Farao en sê vir hom: So spreek die HERE: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het toe vir Moses gesê: “Gaan weer terug na die farao toe en sê vir hom: ‘Hoor wat die Here sê: Laat my volk trek sodat hulle My kan gaan aanbid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het die HERE met Moses gespreek: Gaan na Farao en sê vir hom: So spreek die HERE: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien. |
| Afrikaans 1983 | Daarna sê die Here vir Moses: “Gaan sê vir die farao: So sê die Here: Laat my volk gaan om My te dien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het vir Moses gesê: “Gaan na die farao en sê vir hom, ‘So sê die Here: “Laat my volk gaan, sodat hulle My kan dien. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Moses gesê hy moet na die farao toe gaan en vir hom sê: “Die Here sê jy moet sy volk laat gaan sodat hulle Hom kan dien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het vir Moses gesê: “Gaan weer terug na die farao toe en gaan sê vir hom: ‘Die Here dring daarop aan dat jy sy volk moet toelaat om tot Hom te gaan bid. |