Exodus 7:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses en Aäron het gedoen soos die HERE hulle beveel het, so het hulle gedoen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses en Aäron het presies net so gemaak soos die Here vir hulle gesê het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Moses en Aäron het toe gedoen soos die HERE hulle beveel het; so het hulle gedoen. |
| Afrikaans 1983 | Moses en Aäron het gedoen presies wat die Here hulle beveel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses en Aäron het toe so gemaak – soos die Here hulle beveel het, het hulle gemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses en Aäron het alles gedoen wat die Here vir hulle gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses en Aäron het presies net so gemaak soos die Here vir hulle gesê het. |