Exodus 7:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die Egiptenaars sal weet dat Ek die HERE is as Ek my hand teen Egipte uitstrek en die kinders van Israel onder hulle uit lei.
Afrikaans (NLV) 2011 Wanneer Ek vir die Egiptenaars gewys het hoe magtig Ek is en hulle gedwing het om die Israeliete tussen hulle te laat uitgaan, sal hulle weet dat Ek die Here is.”
Afrikaans 1933/1953 Dan sal die Egiptenaars weet dat Ek die HERE is, as Ek my hand oor Egipte uitstrek en die kinders van Israel tussen hulle uitlei.
Afrikaans 1983 As Ek Egipte tref, sal hulle besef dat Ek die Here is, en dan sal Ek Israel tussen hulle uit laat trek.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Egiptenare sal besef dat Ek die Here is wanneer Ek my hand oor Egipte uitstrek en die Israeliete uit hulle midde lei.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Egiptenaars sal weet Ek is die Here. Hulle sal dit weet wanneer Ek hulle straf en wanneer Ek die Israeliete uit Egipte bring.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wanneer Ek Egipte gryp en die Israeliete onder hulle laat wegtrek, sal Egipte agterkom wie Ek, die Here, werklik is.”