Exodus 7:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal Farao se hart verhard en my tekens en my wonders in Egipteland vermenigvuldig.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal egter die farao hardkoppig maak sodat Ek nog meer tekens en wonders in Egipte kan doen.
Afrikaans 1933/1953 En k sal Farao se hart verhard en my tekens en wonders in Egipteland vermenigvuldig.
Afrikaans 1983 Maar Ek sal die farao hardkoppig maak, sodat Ek baie tekens en wonders in Egipte kan doen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Ek sal die farao se hart verhard en my tekens en wondertekens in Egipteland vermeerder.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Ek sal die farao hardkoppig maak sodat Ek eers baie wonderwerke en tekens in Egipte kan doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar Ek gaan die farao hardkoppig maak. Ek sal dan baie goeie rede hê om tekens en wonders in Egipte te doen.