Exodus 7:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sewe dae was vervul nadat die HERE die rivier geslaan het.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Hele week het verbygegaan vandat die Here die water in bloed verander het.
Afrikaans 1933/1953 So het dan sewe dae verbygegaan nadat die HERE die Nyl geslaan het.
Afrikaans 1983 Die toestand het 'n volle sewe dae geduur nadat die Here die Nyl getref het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Volle sewe dae het verbygegaan nadat die Here die Nyl getref het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nadat die Here die Nyl-rivier se water in bloed verander het, was daar sewe dae lank nie water nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die ramp waarmee die Here die rivier getref het, het sewe dae lank aangehou.