Exodus 7:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En al die Egiptenaars het rondom die rivier gegrawe vir water om te drink; want hulle kon nie van die water van die rivier drink nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Egiptenaars het toe putte al langs die rivier begin grawe vir drinkwater. Hulle kon nie die water van die rivier drink nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar al die Egiptenaars het rondom die Nyl na water gegrawe om te drink, want hulle kon van die Nyl se water nie drink nie.
Afrikaans 1983 Intussen het die hele Egipte langs die Nyl na drinkwater gegrawe omdat hulle nie die Nyl se water kon drink nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar al die Egiptenare het al langs die Nyl gegrawe vir water om te drink, want hulle kon die water van die Nyl nie drink nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die Egiptenaars het langs die rivier gate gegrawe om water te kry om te drink, want hulle kon nie die Nyl-rivier se water drink nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Egiptenaars het toe waterputte al langs die Nyl gegrawe omdat niemand die water van die rivier kon drink nie.