Exodus 7:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Farao het omgedraai en in sy huis ingegaan, en hy het ook nie hierop sy hart gerig nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die farao het omgedraai en na sy paleis toe teruggegaan. Hy het hom nie verder aan die saak gesteur nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Farao het omgedraai en huis toe gegaan en dit ook nie ter harte geneem nie. |
| Afrikaans 1983 | Die farao het omgedraai na sy paleis toe sonder om hom daaraan te steur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die farao het net omgedraai en sy paleis binnegegaan. Selfs dit het hy nie ter harte geneem nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die farao het omgedraai en hy het na sy huis gegaan. Hy het nog nie geluister nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die farao het toe die rug vir hulle gedraai en teruggegaan huis toe. Hy het hom glad nie verder gesteur aan wat daar gebeur het nie. |