Exodus 7:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die HERE vir Moses: Farao se hart is verhard, hy weier om die volk te laat trek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here sê toe vir Moses: “Die farao bly nog steeds eiesinnig en hy weier steeds dat die volk kan gaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê die HERE vir Moses: Farao se hart is verhard; hy weier om die volk te laat trek. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het vir Moses gesê: “Die farao bly onversetlik, hy hou aan weier om die volk te laat trek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het vir Moses gesê: “Die farao se hart is onversetlik, hy weier om die volk te laat gaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Moses gesê: “Die farao is baie hardkoppig. Hy wil nie die Israeliete laat gaan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sê toe vir Moses: “Die farao is hardekwas. Hy bly weier om die volk weg te stuur. |