Exodus 7:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hulle het elkeen sy staf neergegooi, en hulle het slange geword, maar die staf van Aäron het hulle stafies verslind.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die manne hulle stokke neergooi, het dit ook in slange verander. Maar Aäron se slang het hulle slange ingesluk.
Afrikaans 1933/1953 elkeen gooi sy staf neer, en hulle word slange! Maar Aäron se staf het hulle stawe verslind.
Afrikaans 1983 soos elkeen sy kierie neergooi, verander dit in 'n groot slang. Maar toe sluk Aäron s'n hulle s'n in!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elkeen van hulle het sy staf neergegooi en dit het slange geword, maar Aäron se staf het hulle stawwe ingesluk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elkeen het sy kierie op die grond gegooi, en die kieries het in slange verander. Maar Aäron se kierie het hulle kieries ingesluk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Soos hulle elkeen sy kierie op die grond neergooi, verander dit in ’n slang. Aäron se kierie het egter hulle slange ingesluk.