Exodus 6:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het so met die kinders van Israel gespreek, maar hulle het nie na Moses geluister nie uit angs van gees en oor wrede slawerny. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het dit alles net so aan die Israeliete oorgedra. Omdat hulle moedeloos was oor die harde werk, wou hulle nie na Moses luister nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Toe sê die Here vir Moses: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het toe met Moses gepraat en gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het met Moses gepraat en gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het verder ook nog vir Moses gesê: |