Exodus 6:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal julle inbring in die land oor wat Ek gesweer het om dit aan Abraham, aan Isak en aan Jakob te gee; en Ek sal dit aan jou as 'n erfdeel gee: Ek is die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sal julle laat kom in die land wat Ek onder eed vir Abraham, Isak en Jakob belowe het. Dit sal julle eie land wees. Ek is die Here.’”
Afrikaans 1933/1953 Moses het toe so met die kinders van Israel gespreek, maar hulle het nie na Moses geluister nie, uit ongeduldigheid en weens die harde diens.
Afrikaans 1983 Dit het Moses toe aan die Israeliete vertel, maar in hulle moedeloosheid oor die harde werk het hulle nie na hom geluister nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses het dit toe net so vir die Israeliete gaan sê, maar hulle het nie na Moses geluister nie, omdat hulle neerslagtig was en hard moes werk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het dit alles vir die Israeliete gaan sê, maar hulle het nie na Moses geluister nie, want hulle was moedeloos oor die swaar werk wat hulle moes doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het al hierdie dinge net so vir die Israeliete gaan vertel. Hulle was egter te moeg en moedeloos van al die harde werk om nog na hom te luister.