Exodus 6:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek het ook my verbond met hulle opgerig om aan hulle die land Kanaän te gee, die land van hulle pelgrimstog, waarin hulle vreemdelinge was.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het met hulle ’n ooreenkoms gemaak om die land Kanaän, waarin hulle vir ’n tydjie oorgebly het, vir hulle te gee.
Afrikaans 1933/1953 en k het ook gehoor die gekerm van die kinders van Israel wat deur die Egiptenaars in slawerny gehou word, en Ek het aan my verbond gedink.
Afrikaans 1983 Ek het die gekerm van die Israeliete, wat deur Egipte verkneg word, duidelik gehoor en Ek het aan my verbond gedink.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het self ook die gekreun van die Israeliete gehoor, hulle wat deur die Egiptenare verplig word om te werk, en Ek het aan my verbond gedink.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het ook gehoor hoe die Israeliete kla omdat die Egiptenaars hulle soos slawe laat werk. En toe het Ek gedink aan my verbond met hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek het ook gehoor hoe die Israeliete kla omdat hulle in Egipte slawewerk moet doen. Ek het onthou dat Ek ’n ooreenkoms met hulle gemaak het.