Exodus 6:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | dat die HERE met Moses gespreek en gesê het: Ek is die HERE; spreek jy met Farao, die koning van Egipte, alles wat Ek vir jou sê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | het Hy vir hom gesê: “Ek is die Here. Gaan sê vir die farao, die koning van Egipte, presies wat Ek vir jou gesê het.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Moses voor die aangesig van die HERE: Ek is onbesnede van lippe! Hoe sal Farao dan na my luister? |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Moses vir die Here: “Ek praat swaar, die farao sal nie na my luister nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waarop Moses toe voor die Here gesê het: “Kyk, my lippe is lomp, hoe sal die farao na my luister?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Moses het vir die Here gesê: “Ek praat moeilik. Die farao sal nie na my luister nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het toe weer ’n keer baie duidelik vir die Here gesê: “Regtig, ek praat baie swaar. Hoe sal die farao ooit tog na my luister?” |