Exodus 6:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is hulle wat met Farao, die koning van Egipte, gespreek het om die kinders van Israel uit Egipte uit te lei: dit is Moses en Aäron. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit was hulle wat na die farao toe gegaan het en met hom onderhandel het om die Israeliete uit Egipte te laat trek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die dag toe die HERE met Moses gespreek het in Egipteland, |
| Afrikaans 1983 | Toe die Here in Egipte met Moses gepraat het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die dag toe die Here met Moses in Egipteland gepraat het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die Here in Egipte met Moses gepraat het, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die dag toe die Here met Moses in Egipte gepraat het, |