Exodus 6:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is daardie Aäron en Moses, aan wie die HERE gesê het: Bring die kinders van Israel uit Egipteland volgens hulle leërs.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Aäron en Moses wat in die lys genoem is, is dieselfde Aäron en Moses vir wie die Here gesê het: “Julle moet al die Israeliete bymekaarmaak en hulle uit Egipte lei.”
Afrikaans 1933/1953 Dit is hulle wat met Farao, die koning van Egipte, gespreek het om die kinders van Israel uit Egipte uit te lei. Dit is Moses en Aäron.
Afrikaans 1983 En dit is hulle wat met die farao, die koning van Egipte, onderhandel het oor die bevryding van die Israeliete uit Egipte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is hulle wat met die farao, die koning van Egipte, gepraat het om die Israeliete uit Egipte te lei, hierdie selfde Moses en Aäron.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het met die farao, die koning van Egipte, gaan praat. Hulle het vir hom gevra om die Israeliete uit Egipte te laat gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit was hulle twee, hierdie Moses en Aäron, wat met die Egiptiese koning, die farao, gaan onderhandel het om al die Israeliete uit Egipte te laat wegtrek.