Exodus 6:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Eleasar, die seun van Aäron, het vir hom een van die dogters van Putiël as vrou geneem; en sy het vir hom Pínehas gebaar. Dit is die hoofde van die families van die Leviete volgens hulle geslagte.
Afrikaans (NLV) 2011 Aäron se seun Eleasar het met een van Putiël se dogters getrou. Hulle seun was Pinehas. Dit was dan die verskillende leiers uit die familie van Levi.
Afrikaans 1933/1953 Dit is Aäron en Moses aan wie die HERE gesê het: Lei die kinders van Israel uit Egipteland volgens hulle leërskare.
Afrikaans 1983 Dit is dié Aäron en Moses vir wie die Here gesê het: “Julle moet die stamme van Israel uit Egipte bevry.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is dieselfde Aäron en Moses vir wie die Here gesê het: “Lei die Israeliete uit Egipteland volgens hulle leërafdelings.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle was Aäron en Moses se familie. Die Here het vir Aäron en Moses geroep en gesê hulle moet al die stamme van Israel uit Egipte bring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is hierdie Aäron en Moses vir wie die Here gesê het dat hulle die Israeliete volgens hulle families bymekaar moes maak om hulle uit Egipte weg te lei.