Exodus 6:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Aäron het vir hom Elíseba, dogter van Ammínadab, suster van Naason, as vrou geneem; en sy het vir hom Nadab en Abíhu, Eleasar en Itamar gebaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Aäron het met Eliseba, ’n dogter van Amminadab, die suster van Nagson, getrou. Hulle seuns was Nadab en Abihu en Eleasar en Itamar.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Korag: Assir en lkana en Ab¡asaf. Dit is die geslagte van die Koragiete.
Afrikaans 1983 Die seuns van Korag was Assir, Elkana en Abiasaf. Hulle was die familiehoofde van die Koragiete.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die seuns van Korag was Assir, Elkana en Abiasaf. Dit was die familiegroepe van die Koragiete.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Korag se seuns was Assir, Elkana en Abinadab. Dit was Korag se nageslag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Korag se seuns was Assir en Elkana en Abiasaf. Hulle is onder die afstammelinge van Korag ingedeel.