Exodus 6:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Amram het vir hom Jogebed, sy vader se suster, as vrou geneem; en sy het vir hom Aäron en Moses gebaar; en die lewensjare van Amram was honderd sewe en dertig jaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Amram het met sy tante Jogebed getrou. Hulle twee seuns was Aäron en Moses. (Amram het 137 jaar oud geword.)
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Jishar: Korag en Nefeg en Sigri.
Afrikaans 1983 Die seuns van Jishar was Korag, Nefeg en Sikri.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die seuns van Jishar was Korag, Nefeg en Sigri.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jishar se seuns was Korag, Nefeg en Sikri.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jishar se seuns was Korag en Nefeg en Sikri.